Tonight on 7de Laan:
Kayla visits Tjatta but isn't ready for his reaction. Denzil disagrees with Lesedi's plan, and Tanya confronts Kayla without holding back.
Vanaand op 7de Laan:
Kayla is nie gereed vir Tjattas se reaksie wanneer hulle mekaar weer sien nie. Denzil stem nie saam met Lesedi se plan nie. Tanya hou nie terug wanneer sy Kayla konfronteer nie.
Skakel vanaand om 18:00 in op 7de Laan op SABC 2.
#7delaan