Tonight on 7de Laan:
Amorey encourages Tjattas to live in the moment while Lesedi finds out that Fikani is planning to move Alexa and the kids to America.
Vanaand op 7de Laan:
Amorey moedig Tjattas aan om te lewe in die oomblik terwyl Lesedi uitvind dat Fikani beplan om vir Alexa en die kinders Amerika toe te trek.
Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!