5673 promo

Опубликовано: 11 Июль 2026
на канале: 7de Laan Amptelik
6,467
35

Tonight on 7de Laan:
Uys panics as Kayla goes into labour. The Visagies rush to help but are unaware of the imminent danger.

Vanaand op 7de Laan:
Uys raak paniekerig wanneer Kayla in kraam ingaan. Die Visagies jaag om te help maar is onbewus van die gevaar wat wag.

Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!
#7delaan