Promo, 2 October S24 EP 5660 / 199

Опубликовано: 16 Июль 2026
на канале: 7de Laan Amptelik
17,341
54

Tonight on 7de Laan:
Bonita and DeWet are having a jolly good time while Aggie makes the shocking discovery at the Chauke household. Denzil stops by Lesedi’s office, oblivious to what the situation is on the other side of the door.

Vanaand op 7de Laan:
Bonita en DeWet geniet hulself verskriklik baie terwyl Aggie die skokkende ontdekking by die Chauke-huishouding maak. Denzil maak ‘n draai by Lesedi se kantoor, onbewus van wat die situasie aan die ander kant van die deur is.

Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!