Tonight on 7de Laan:
Tanya gives Tjattas, Hettie’s letter with her final wishes. Lesedi is arrested at the clinic, even as she pleads her innocence and Denzil confronts Aggie about the shooting.
Vanaand op 7de Laan:
Tanya gee vir Tjattas, Hettie se brief met haar laaste wense. Lesedi word by die kliniek gearresteer, al pleit sy haar onskuld en Denzil konfronteer Aggie oor die skietery.
Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!