Promo 5707

Опубликовано: 15 Июль 2026
на канале: 7de Laan Amptelik
6,467
39

Tonight on 7de Laan:
Uys delays sending Augusta’s audition through. The sessions with Dorathea become more intense as they threaten to expose Mariaan. Lesedi is willing to let Denzil go for his own good.

Vanaand op 7de Laan:
Uys huiwer om Augusta se oudisie in te handig. Die sessies met Dorithea raak meer intens soos Mariaan se plan bedreig word. Lesedi is bereid on Denzil te laat gaan vir sy eie beswil.

Skakel vanaand om 18:00 in op 7de Laan op SABC 2.
#7delaan