Promo 5703

Опубликовано: 07 Август 2026
на канале: 7de Laan Amptelik
7,090
39

Tonight on 7de Laan:
Denzil's confession causes a stir, becoming the talk of the town. Aggie believes Lesedi is terrible for letting Denzil risk his future for her sake.

Vanaand op 7de Laan:
Denzil se skuld erkenning laat Hillside gons. Aggie dink Lesedi is aaklig omdat sy toelaat dat hy sy toekoms in gedrang stel vir haar onthalwe.

Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!
#7delaan