Promo, 12 October S24 EP 5668 / 207

Опубликовано: 11 Июль 2026
на канале: 7de Laan Amptelik
27,434
109

Tonight on 7de Laan:
The Hillsiders say their emotional farewells to Dimpho. Lesedi's friends accompany her to Dimpho's funeral, but what she faces there is an unbearable and heart-wrenching reality of her actions.

Vanaand op 7de Laan:
Die Hillsiders neem hul emosionele afskeid van Dimpho. Lesedi se vriende ondersteun haar na Dimpho se begrafnis, maar wat sy daar in die gesig staar, is 'n ondraaglike en hartverskeurende werklikheid van haar optrede.

Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!
#7delaan