Tonight on 7de Laan:
Karmen offers Steven accommodation. Lesedi is determined to figure out why Chris was attacked in the arcade.
Vanaand op 7de Laan:
Karmen bied vir Steven akkomodasie aan. Lesedi is vasberade om uit te vind hoekom Chris aangeval is in die arkade.
Moenie vanaand se episode om 18:00 op SABC 2 misloop nie!