Huisgenoot: Ware Lewensdramas | Seisoen 12 | Episode 4

Опубликовано: 24 Март 2026
на канале: VIA
3,357
30

Gerhard Ackerman het volgehou dat hy net kinders uit arm omstandighede wou help. Die feit dat hy die jong seuns uitgebyt en verkrag het, het die hele land geruk. Nog meer skokkend is dat Advokaat Paul Kennedy ook by die aantygings betrek is. Kyk #HuisgenootWareLewensdramas Maandae om 20:30 op #ViaDStv147.🤨

Met heruitsendings Vrydae om 22:00 en Sondae om 20:30.
Episodes is ook beskikbaar op DStv stream.