Nuwe reeks! | Trou, trek of toer

Опубликовано: 21 Август 2026
на канале: VIA
977
0

#NuweReeks : Praat van ’n dinamiese duo! In #TrouTrekOfToer help die akteurspaar Bianca Le Grange en David Johnson besluitelose paartjies om ’n belangrike keuse te maak: Gaan hulle geld spandeer op ’n troue, ’n deposito op ’n eiendom neersit of eerder met vakansie gaan? Kyk saam vanaf 21 Junie, Woensdae om 20:00 met heruitsendings Sondae om 19:30. 👰‍♀️🏠🧳

In samewerking met Flight Centre South Africa.