Ons kan nie wag vir Woensdag 21 Junie nie! Dít gaan sommer ‘n wilde-Woensdag wees.🥳📺 Maak seker jy is ingeskakel op #ViaDStv147 vir dié nuwe programme.
#HierSitDieManne: Woensdae om 17:30, Donderdae om 19:30 en Saterdae om 17:30.
#TrouTrekOfToer: Woensdae om 20:00 en Saterdae om 12:00.
#DrEtter: Woensdae om 20:30 en Donderdae om 21:00.
#SlimVangSyBaas: Vrydae om 17:30, Saterdae om 21:00, Sondae om 18:30 en Maandae om 22:00.