#NuweReeks : In die splinternuwe reeks #DrEtter klop pasiënte by Dr. Ansua Steyn se spreekkamer aan vir hulp met allerhande velprobleme. Dié veldokter duld nie drama van aknee, siste, vetgewasse en ander dermatologiese dilemmas nie! Moenie dat die naam van die program jou afskrik nie, dié dokter verander werklik mense se lewens.
Kyk saam vanaf Woensdae om 20:30 met heruitsendings Donderdae om 21:00 op #ViaDStv147. 🫣👩⚕️💉