Drie blokraai-boffins word getoets op hul Afrikaanse woordeskat en algemene kennis. In dié potjie neem Hannerie Jacobs, Ilse Botha en JM Henning deel om te sien wie deurdring na die semi-finaal. Kyk vanaand om 21:00 #HuisgenootBlokraaibestes op #ViaDStv147.