Drie deelnemers uit vorige seisoene, Ulrica Persens, JM Henning en Edgar Saville, is terug om hul taalvernuf op die proef te stel en uiteindelik koning te kraai. Die wenner van dié episode dring deur na die semi-finaal. Skakel elke Maandag om 21:00 in vir #HuisgenootBlokraaibestes.