Nuwe seisoen! | Swartskaap

Опубликовано: 15 Июль 2026
на канале: VIA
1,692
3

As die eerste episodes van #Swartskaap jou regop laat sit het, maak dan reg vir nog fassinerende kykstof: Splinternuwe episodes van dié dokumentêre werklikheidsreeks wag op jou. 👀Van die hoogtepunte waarna jy kan uitsien, is ’n kykie binne die Swallows Flight-motorfietsklub, donkievelhandel, veediefstal, prostitusie, en die nuwe brutale sport wat besig is om wêreldwyd opslae te maak, ‘slap fighting’. Kyk #Swartskaap vanaf 22 Junie, Donderdae om 20:00 op #ViaDStv147. 😎