Nuwe seisoen! | Meer as grond | Vanaf 7 Junie

Опубликовано: 11 Июль 2026
на канале: VIA
296
2

Maak reg om diep te delf in landbouhartsake, want #MeerAsGrond is terug. Lynette Francis-Puren neem kykers op ’n reis waar hulle blootgestel word aan die grootste kwessies wat Suid-Afrikaanse landbou in die gesig staar, van die plaas tot anderkant die plaashek en tot op die winkelrakke. Kyk saam vanaf 7 Junie, elke Woensdag om 18:00 op VIA DStv kanaal 147.