Nuwe hoof vir Bemarking en Kommunikasie: Zydèlia Venter

Опубликовано: 05 Август 2026
на канале: Akademia
341
8

Zydèlia Venter, ʼn gesoute lid van die Akademia-familie is onlangs as die nuwe hoof vir Bemarking en Kommunikasie aangestel.

As kommunikasiebestuurder en ervare bestuursleier stap Zydèlia reeds vir ses jaar die pad saam met Akademia. Haar loopbaanreis is deurspek met eerstes en sy was onder meer die instelling se eerste voltydse (en enigste) kommunikasiebeampte.

#MyAkademia #OnsPersoneel