Huis Hennops, is Akademia se eerste manskoshuis en is in 2022 op die been gebring. Dié koshuis se naam is afgelei van die Hennopsrivier wat deur die Centurion-omgewing vloei.
Lees meer oor hulle koshuislewe hier: https://akademia.ac.za/huis-hennops
#MyAkademia #Kohsuislewe #HuisHennops