Huis Karoo by Akademia

Опубликовано: 28 Сентябрь 2026
на канале: Akademia
710
10

Maak kennis met ons eerste mansdaghuis, Huis Karoo. Die Karoo is ʼn alombekende Suid-Afrikaanse landskap deurdrenk met onvergeetlike skoonheid, ʼn stille eenvoud en baie versteekte skatte. Simbolies spreek die Karoo voorts tot volharding en aanpasbaarheid. Huis Karoo bied vir manstudente wat nie in ʼn kampuskoshuis woon nie die geleentheid om deel te vorm van Akademia se opwindende koshuislewe.

Lees meer oor Huis Karoo: https://akademia.ac.za/huis-karoo/

#MyAkademia #Daghuis #Koshuislewe #HuisKaroo