Akademia-koshuise | Argiteksvoorstelling

Опубликовано: 28 Сентябрь 2026
на канале: Akademia
1,989
47

Stap saam met ons deur die gange van Akademia se toekomstige koshuise wat in 2028 vir 1 500 Fonties ʼn tuiste sal wees. Hier sal lewenslange vriendskappe gesmee word en heilsame tradisies uitgeleef word. Akademia se huidige koshuise lê nou reeds die grondslag vir hierdie droom.

#MyAkademia #Kanton #Huis_Strelitzia #Huis_Magalies #Huis_Dahlia #Huis_Hennops