Huis Daglelie by Akademia

Опубликовано: 28 Сентябрь 2026
на канале: Akademia
756
5

Maak kennis met Akademia se eerste damesdaghuis, Huis Daglelie. Dié damesdaghuis is vroeër vanjaar bekendgestel en bied vir dames wat nie in ʼn kampuskoshuis bly nie die geleentheid om deel te vorm van Akademia se opwindende koshuislewe. Die blommeprag van ʼn daglelie is nie net tekenend van skoonheid, vroulikheid en onafhanklikheid nie, maar ook van deursettingsvermoë, selfstandigheid en vernuwing.

Lees meer oor ons damesdaghuis: https://akademia.ac.za/huis-daglelie/

#MyAkademia #Daghuis #Koshuislewe #HuisDaglelie