Ontmoet Huis Magalies, Akademia se jongste manskoshuis wat in 2024 bekendgestel is. Huis Magalies se naam spreek tot kreatiwiteit, selfversekerdheid en broederskap.
Lees meer oor hulle koshuislewe: https://akademia.ac.za/huis-magalies/
#MyAkademia #Koshuislewe #HuisMagalies