Huis Strelitzia by Akademia

Опубликовано: 28 Сентябрь 2026
на канале: Akademia
2,177
22

Ontmoet Huis Strelitzia, Akademia se eerste dameskoshuis wat in 2022 die lig gesien het. ʼn Strelitzia is ʼn pragtige plant wat volop by die Leriba-kampus blom. Dié blom word geken aan sy natuurlike skoonheid en is uiters aanpasbaar.

Die Huis Strelitzia-slagspreuk is: My huis, jou huis, ons trots!

Lees meer oor hulle koshuislewe hier: https://akademia.ac.za/huis-strelitzia/

#MyAkademia #Kohsuislewe #HuisStrelitzia