Daar is baie verskillende standpunte oor wat skoonheid is en hoe ons daaroor moet dink.
Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die skone bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.
Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.
#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks