Tyd, plek en ouderdom hoef nie in die pad van jou studiedroom te staan nie. Draf voltyds klas op een van Akademia se Centurion-kampusse of voltooi jou studie nauurs by ʼn sentrum of via e-leer. Word deel van die Akademia-familie. Klik hier om jou studiereis te begin: https://akademia.ac.za/
#MyAkademia #Studietuiste #Fonties