Daar is uiteenlopende standpunte oor die rol en verantwoordelikheid van wat ons vandag as die staat sien.
Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die staat bespreek.
Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.
#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks