Опубликовано: 28 Сентябрь 2026 на канале: Akademia
15,628
208
Van die tekenbord na jou rekenaarskerm. Stap saam met ons deur die argiteksvoorstelling van Akademia se nuwe wêreldklas studietuiste in Pretoria. Die deure sal in 2028 oopswaai. Droom saam. Bou saam.