Botsende Standpunte: Die Ware

Опубликовано: 28 Сентябрь 2026
на канале: Akademia
79
1

Daar is baie verskillende standpunte oor die waarheid en deesdae het elkeen sy eie siening oor wat waar is.

Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die ware bespreek. Hierdie episode is een van drie wat handel oor die ware, die goeie, en die skone. Kyk gerus die res van die reeks.

Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.

#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks