Die Waarvandaan van Woorde - Koshuis

Опубликовано: 28 Сентябрь 2026
на канале: Akademia
160
5

In die eerste episode van #DieWaarvandaanVanWoorde2 word die woord “koshuis” ontleed. Akademia het die woord in 2022 by die WAT gekoop.

Ken jy die oorsprong van die woord? Su-an Müller-Marais en Sophia Kapp vertel meer.

Het jy geweet dat Akademia-studente tans in drie koshuise woon, naamlik Huis Valorem, Huis Strelitzia en Huis Hennops?

#MyAkademia #Alumni #Koshuis #Pionierswerk Woordeboek van die Afrikaanse Taal